Vandag is die eerste Sondag van 2021

Alhoewel ons nie in staat is om bymekaar te wees vir ‘n erediens nie, deel ons graag weer ‘n Huiskerk met ons gemeente. Hierdie Sondag se weergawe bied nie net ‘n boodskap nie. Daar is lof en aanbiddingsliedere, ‘n spesiale eerste uitgawe van “Kindertyd” vir ons...

Vandag is weer ’n spesiale vrydag

Vandag is weer ‘n spesiale Vrydag. Die eerste dag van ‘n splinternuwe kalenderjaar! Alhoewel dit vir die natuur rondom ons net nóg ‘n dag is, dra dit vir ons as mense spesiale betekenis. Dit gee ons ‘n geleentheid om dinge agter te laat en weer te begin. My...

Jesus is DIE WEG (en nie “weg”) as ons opdraend loop nie!

Skriflesing: Lukas‬ ‭23:32-34‬ ‭DB‬‬ “Jesus is nie alleen gekruisig nie. Twee terroriste is ook saam met Hom daar op Golgota, “die Plek van die Kopbeen”, gekruisig. Hulle kruise is aan weerskante van Syne in die grond ingeplant. Daar aan die kruis het Jesus hardop vir...

Oujaar is op ons

Met die Oujaar op ons, wil ons graag vir jou en/of julle as gesin ‘n geleentheid gee om stil te word voor die Here. Ons kan vanjaar nie ‘n Oujaars byeenkoms hou nie, daarom bied ons graag ‘n HUISKERK wat op die selfoon of rekenaar gekyk en/of geluister kan word. Wees...