Vrouebediening

 

Ons vrouebediening word gelei deur ‘n energieke span dames wat verskeie projekte deur die jaar aanbied. Diit bied aan elke vrou in ons gemeente die geleentheid om sinvol haar gawes uit te leef en saam met vriendinne Jesus te volg.

Voorsitter: Christelle Steyn – 084 448 4304

Onder-Voorsitter: Rina Rall – 082 462 6286

Sekretaresse: Lizette le Grange – 083 375 9900

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.