Here, ek weet die bose wil my vernietig.Ek weet ook dat deur die bloed van Jesus ek die bose kan weerstaan en dit sal van my wegvlug. (Jak 4:7)Gee my die insig en onderskeiding om te weet wanneer die Bose in my lewe werksaam is.Herinner my dan dat die bose oorwin is...
“en vergeef ons ons oortredings (gister) … soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; Here, ek vergewe hulle wat my beledig het en teen my gesondig het, want U vergewe my wavrag sonde.Ek vergewe dié wat my seergemaak het en teen my gedraai het – ek gee...
As mense het ons aanbidding, geloof en om ingeskakel te te wees op God se golflengte, desperaat nodig. Ons moet daagliks herinner word dat Hy ons grootste behoefte is. Die “Ons Vader” is vir ons gegee om hierdie behoefte te vervul. Ons Vader… Laat U Koninkryk...
Jesus het met opset die woorde van die Ons Vader “in ons mond gelê.”Om dit te bid, of hardop of in stilte, is ‘n manier waarop ons help om ons harte in harmonie te bring met wie God regtig is, en wat ons behoeftes regtig is. Die Ons Vader Gee ons vandag ons daaglikse...
Ek nooi jou om hierdie week saam te bid vir ons gemeente en gemeenskap. Ons gaan die “Ons Vader” gebed gebruik as vertrekpunt en daagliks ‘n gedeelte daarvan bid, terwyl ons ook met ons behoeftes en nood voor die Here kom. Wanneer ons tot God nader in gebed word ons...