Lof en aanbidding

 

Clarens is ‘n gemeenskap ryk aan talent in die uitvoerende kunste. Die bediening vir Lof en Aanbidding is waar almal wat musiek maak, met stem of instrument, die geleentheid kry om die here te eer met sy of haar talent. Ons gemeente is bekend vir ons heerlike lofprysing, spesiale feesdienste en die jaarlikse Kersligliedere. Ons gebruik ‘n veskeidenheid style van klassiek tot modern wat by almal byval vind.

Sameroeper: Marna du Toit

Begeleiers:

Marna du Toit – 081 039 4185

Rene Human – 082 497 2770

Heinrich Pelser – 082 932 4910

Milna Blignaut – 083 256 9116