Alhoewel ons nie in staat is om bymekaar te wees vir ‘n erediens nie, deel ons graag weer ‘n Huiskerk met ons gemeente. Hierdie Sondag se weergawe bied nie net ‘n boodskap nie. Daar is lof en aanbiddingsliedere, ‘n spesiale eerste uitgawe van “Kindertyd” vir ons jongspan en ook ‘n inset oor gebed en belangrike inligting oor die pad vorentoe in ons gemeente se onmiddellike toekoms.
Daar is twee weergawes. “n Video en Klank (Datavriendelike) weergawe.
Geseënde Sondag!




0 Comments