Met die Oujaar op ons, wil ons graag vir jou en/of julle as gesin ‘n geleentheid gee om stil te word voor die Here. Ons kan vanjaar nie ‘n Oujaars byeenkoms hou nie, daarom bied ons graag ‘n HUISKERK wat op die selfoon of rekenaar gekyk en/of geluister kan word. Wees verseker dat julle elkeen kosbaar en waardevol is en mag die Nuwe Jaar vir jou en vir ons saam vele avonture, vreugdes en ervarings met die Here inhou.
Daar is twee weergawes. “n Video en Audio (Datavriendelike) weergawe.
Kliek hier om die datavriendelike audio weergawe af te laai.
Geseënde en Voorspoedige Nuwejaar!




0 Comments