Soos oudergewoonte het ons hierdie jaar weer die Carols in Clarens aangebied.
Ons is baie opgewonde om as gemeenskap saam hierdie Oukersaand die Here te loof met pragtige Kersmusiek.
Ons is dankbaar vir die wonderlike opkoms en die positiewe en entoesiastiese gesindheid waarin die aand gevier is. Dis ons “geskenk” aan ons dorp, en dit was heerlik!
‘n Paar fotos van “Carols in Clarens” op Oukersaand. (Fotografie: Joan Keyter)



0 Comments