Pad Vorentoe

Liewe vriende, Vandag is dit al die derde Sondag van 2021. Ons kan steeds nie bymekaar wees vir ‘n erediens nie, so ons deel weer ‘n Huiskerk met jou. Hierdie Sondag het ons ‘n baie spesiale aanbiddingservaring, Grietjie kuier saam met Jolene en Skollie in...

Vandag is die eerste Sondag van 2021

Alhoewel ons nie in staat is om bymekaar te wees vir ‘n erediens nie, deel ons graag weer ‘n Huiskerk met ons gemeente. Hierdie Sondag se weergawe bied nie net ‘n boodskap nie. Daar is lof en aanbiddingsliedere, ‘n spesiale eerste uitgawe van “Kindertyd” vir ons...

Oujaar is op ons

Met die Oujaar op ons, wil ons graag vir jou en/of julle as gesin ‘n geleentheid gee om stil te word voor die Here. Ons kan vanjaar nie ‘n Oujaars byeenkoms hou nie, daarom bied ons graag ‘n HUISKERK wat op die selfoon of rekenaar gekyk en/of geluister kan word. Wees...