Verlos ons van die Bose

Jan 7, 2021

Here, ek weet die bose wil my vernietig.
Ek weet ook dat deur die bloed van Jesus ek die bose kan weerstaan en dit sal van my wegvlug. (Jak 4:7)
Gee my die insig en onderskeiding om te weet wanneer die Bose in my lewe werksaam is.
Herinner my dan dat die bose oorwin is en geen mag oor my het nie.

Ons Gemeente

Here ons bid vir die veiligheid en beskerming van ons gemeenskap en gemeente.
Ons bid vir ons boere wat in die voortdurende spanning van weerloosheid en weerbaarheid moet leef.
Here, ons bid vir hulle veiligheid, vrede en voorspoed.
Ons bid vir beskerming van ons gesondheid in hierdie tyd waar ons deur die virus geteister word.
Wees saam met die wat deur hierdie siekte moet worstel.
Ons bid ook vir ander rondom ons wat se gesondheid broos is. Wat wil moed verloor en wanhopig voel.

Dona Nobis Pacem
Here gee ons U vrede.

Related Posts

As iemand ’n resies wil wen, oefen hy eers hard.
As iemand ’n resies wil wen, oefen hy eers hard.

“As iemand ’n resies wil wen, oefen hy eers hard. Met ’n gewone resies is die prys vir die wenner klein, maar in die resies van hierdie lewe is die prys vir die wenner baie groot en dit hou vir altyd. Daarom haal ek alles uit en speel die spel van hierdie lewe so goed...

Julle moet soos ’n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn.
Julle moet soos ’n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn.

Matteus‬ ‭5:16‬ ‭DB‬‬ “Julle moet soos ’n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn. Ander mense moet uit julle woorde en dade sien dat julle God van harte dien. Dan sal hulle sê dat God regtig ’n groot en goeie God is. So word julle hemelse Vader se Naam regtig...

Om te LEEF met OORGAWE
Om te LEEF met OORGAWE

1 Timoteus 6:12 “Toe jy ’n gelowige geword het, was dit nie net maanskyn en rose nie, maar jy het ’n vyand, Satan, gekry om teen te veg. Veg daardie geveg voluit deur naby aan God te bly, want dan sal jy ook vir ewig saam met Hom leef. God het jou geroep om dit te...

Comments

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *