Jesaja 63:8-9 “Die Here het gesê: Hulle is tog my eie volk. Hulle is my kinders wat My nie sal bedrieg nie. Hy het hulle bevry uit hulle nood. Hy self het hulle verlos. Omdat Hy vir hulle lief was en hulle jammer gekry het, het Hy hulle gered. Hy het hulle nog altyd...
“Here, ons Here, hoe groot is U nie; U word oor die hele aarde geprys! Alles wat U in die hemelruim gemaak het, vertel hoe groot U regtig is. Uit die blou lug klink simfonieklanke wat aan U lof bring. Deur swak en klein mensies word u groot krag hier op aarde...
Vandag al die tweede Sondag van 2021. Ons kan steeds nie bymekaar wees vir ‘n erediens nie, so deel ons graag weer ‘n Huiskerk met ons gemeente. Hierdie Sondag se weergawe is propvol evrarings. Daar is weer lof en aanbiddingsliedere, “Kindertyd” vir ons jongspan en...
As mense het ons aanbidding, geloof en om ingeskakel te te wees op God se golflengte, desperaat nodig. Ons moet daagliks herinner word dat Hy ons grootste behoefte is. Die “Ons Vader” is vir ons gegee om hierdie behoefte te vervul. Ons Vader… Laat U Koninkryk...
Want aan U behoort die Koninkryk, en die krag en die heerlikheid, tot in alle ewigheid. Amen Ons Gemeente Vandag sê ons dankie. Dankbaarheid is eintlik die sleutel tot ‘n vervulde geestelike lewe. Dit is die basiese beginsel waarop jou geestelike lewe berus. Luister...