Liewe vriende,
Vandag is dit al die derde Sondag van 2021. Ons kan steeds nie bymekaar wees vir ‘n erediens nie, so ons deel weer ‘n Huiskerk met jou. Hierdie Sondag het ons ‘n baie spesiale aanbiddingservaring, Grietjie kuier saam met Jolene en Skollie in “Kindertyd,” ons dink saam uit die Woord oor hoe ‘n mens Jesus beleef in ‘n tyd soos hierdie en ons gee ook inligting deur oor die “Pad Vorentoe.”
Daar is drie boodskappe. Hierdie eerste een het die skakel na die die video weergawe.
Die datavriendelike klank weergawe volg net hierna in ‘n aparte boodskap.
Lizette stuur ook ‘n derde boodskap met die belangrikste nuus en afkondigings
Geniet dit en geseënde Sondag!




0 Comments