Ek nooi jou om hierdie week saam te bid vir ons gemeente en gemeenskap. Ons gaan die “Ons Vader” gebed gebruik as vertrekpunt en daagliks ‘n gedeelte daarvan bid, terwyl ons ook met ons behoeftes en nood voor die Here kom. Wanneer ons tot God nader in gebed word ons...
Vandag is weer ‘n spesiale Vrydag. Die eerste dag van ‘n splinternuwe kalenderjaar! Alhoewel dit vir die natuur rondom ons net nóg ‘n dag is, dra dit vir ons as mense spesiale betekenis. Dit gee ons ‘n geleentheid om dinge agter te laat en weer te begin. My...
Skriflesing: Lukas 23:32-34 DB “Jesus is nie alleen gekruisig nie. Twee terroriste is ook saam met Hom daar op Golgota, “die Plek van die Kopbeen”, gekruisig. Hulle kruise is aan weerskante van Syne in die grond ingeplant. Daar aan die kruis het Jesus hardop vir...