Vandag al die tweede Sondag van 2021. Ons kan steeds nie bymekaar wees vir ‘n erediens nie, so deel ons graag weer ‘n Huiskerk met ons gemeente. Hierdie Sondag se weergawe is propvol evrarings. Daar is weer lof en aanbiddingsliedere, “Kindertyd” vir ons jongspan en ook iets spesiaals oor ons gemeente se getuienisbediening en gemeenskapsdiens. Ons gesels oor die “pad vorentoe” en beleef die Woord op ‘n vars en kreatiewe manier.
Daar is weer twee weergawes. “n Video en Klank (datavriendelike) weergawe.
Geniet dit en geseënde Sondag!


0 Comments