Kersete
Carols in Clarens
Soos oudergewoonte het ons hierdie jaar weer die Carols in Clarens aangebied. Ons is baie opgewonde om as gemeenskap saam hierdie Oukersaand die Here te loof met pragtige Kersmusiek. Ons is dankbaar vir die wonderlike opkoms en die positiewe en entoesiastiese...
Intreepreek ds. Jan Venter
Ds. Jan Venter lewer sy intreepreek. Marna du Toit, leier-ouderling heet hom welkom waarna die koor, vergesel deur viool, tjello, trekklavier, eufonuim en orrel, optree. Viool: Gerda Oosthuizen Tjello: Ciska Rheeder Trekklavier: Marna du Toit Eufonium: Nico...
Inhuldiging Ds. Jan Venter
Ds. Jan Venter is in sy amp bevestig laatmiddag op 28 November 2020. Ds. Henk Janse van Rensburg het die boodskap gelewer. Ds. Karel Verhoef het die bevestiging waargeneem. Ds. Tertius Lamprecht het hom verwelkom namens die Bethlehem Ring en Plaaslike Gemeentes.



