Ds. Jan Venter lewer sy intreepreek. Marna du Toit, leier-ouderling heet hom welkom waarna die koor, vergesel deur viool, tjello, trekklavier, eufonuim  en orrel, optree.  Viool: Gerda Oosthuizen Tjello: Ciska Rheeder Trekklavier: Marna du Toit Eufonium: Nico...