Inhuldiging Ds. Jan Venter

Ds. Jan Venter is in sy amp bevestig laatmiddag op 28 November 2020. Ds. Henk Janse van Rensburg het die boodskap gelewer. Ds. Karel Verhoef het die bevestiging waargeneem. Ds. Tertius Lamprecht het hom verwelkom namens die Bethlehem Ring en Plaaslike...