Aan U behoort die Koninkryk

Jan 8, 2021

Want aan U behoort die Koninkryk, en die krag en die heerlikheid, tot in alle ewigheid. Amen

Ons Gemeente

Vandag sê ons dankie.

Dankbaarheid is eintlik die sleutel tot ‘n vervulde geestelike lewe. Dit is die basiese beginsel waarop jou geestelike lewe berus.

Luister maar wat skryf Paulus in Kolossense 2:7 – Soos ’n huis wat op ’n sterk fondament gebou word, moet julle julle lewe op Jesus bou. Staan onwrikbaar vas in dit wat julle glo, soos julle geleer is. Doen dit terwyl julle gedurig vir God dankie sê en Hom eer.

Dankbaarheid ontsluit genade. Die Bybel sê dat God maak ons nou deel van sy koninkryk, ‘n koninkryk wat vir altyd daar sal wees. Daardankbaarheidoor moet ons oorloop van . Ons moet God dus dien met eerbied en al die respek wat Hy verdien en besef hoe klein ons regtig in vergelyking met Hom is (Heb. 12:28).

Raak vanoggend stil en spreek jou dankbaarheid uit teenoor die Here.

Dankie Here…..

Related Posts

As iemand ’n resies wil wen, oefen hy eers hard.
As iemand ’n resies wil wen, oefen hy eers hard.

“As iemand ’n resies wil wen, oefen hy eers hard. Met ’n gewone resies is die prys vir die wenner klein, maar in die resies van hierdie lewe is die prys vir die wenner baie groot en dit hou vir altyd. Daarom haal ek alles uit en speel die spel van hierdie lewe so goed...

Julle moet soos ’n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn.
Julle moet soos ’n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn.

Matteus‬ ‭5:16‬ ‭DB‬‬ “Julle moet soos ’n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn. Ander mense moet uit julle woorde en dade sien dat julle God van harte dien. Dan sal hulle sê dat God regtig ’n groot en goeie God is. So word julle hemelse Vader se Naam regtig...

Om te LEEF met OORGAWE
Om te LEEF met OORGAWE

1 Timoteus 6:12 “Toe jy ’n gelowige geword het, was dit nie net maanskyn en rose nie, maar jy het ’n vyand, Satan, gekry om teen te veg. Veg daardie geveg voluit deur naby aan God te bly, want dan sal jy ook vir ewig saam met Hom leef. God het jou geroep om dit te...

Comments

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *