GEBEDSBEDIENING

Gebed is vir ons inderdaad die “Asemhaling van die Siel” en ons wil graag ons lidmate help en aanmoedig om met oorgawe hulle gebedslewe uit te lewe. ‘n Weeklikse gebedsbyeenkoms (Woensdae om 07:00) en ‘n gebedsgroep staan gereed om saam met enigiemand in gebed te stry.

Sameroeper: Andre Rall – 067 026 2825