GETUIENIS
Die getuienisbediening help ons om ons harte en ons hande met oorgawe na die wêreld uit te steek. Internasionale sendingprojekte, evangelisasie, plaaslike gemeenskapsontwikkeling is en “welcoming the stranger” is wat hier gebeur.
Voorsitter: Dons Kritzinger – 082 859 1505